‘n Persoonlike Resepteboek saamgestel uit vriendinne, Oumas, Mammas en en al daai smullekker Pinterest resepte om jou ‘n bobaas kok te maak. Die Resepteboek is die ideale geskenk vir ‘n kombuistee waar al die geliefdes hulle gunsteling resepte in hul eie handskrif vir die bruid kan neerskryf. Daar is tot ‘n lekker plek vir notas, hetsy ‘n mooi briefie van gelukwensing of om daai geheime ekstra bestanddele en metodes te deel wat die resep so ‘n treffer maak.
Die resepteboek sluit die volgende in:
* Voorblad kleure kan verskil van monitor na gedrukte eindproduk.